Voorbegin Lodge, op die oewer van die Vaalrivier net buite Bothaville in die Vrystaat, is ’n rustige toevlugsoord met pragtige natuurskoon.
Ons kan groot en klein groepe, gesinne of paartjies akkommodeer. Ons doen ook spyseniering vir troues, verjaardae en ander feestelike geleenthede in ons onthaalsaal.

 

Situated on the banks of the Vaal River, just outside Bothaville in the Free State, Voorbegin Lodge is a haven of peace offering breath taking scenery.
We can accommodate either small or large groups, families or couples. We also cater for weddings, birthdays and other festive occasions.